Ella Marais en Betty Marais ry op hulle tuisgemaakte wipplank in die boom se mik.

foto geneem in Martjie Marais se kombuis

Lenie Marias se huisie

Die eerste motor in Gamkaskloof was 'n ou Morris 

Gamkaskloof begraafplaas 

Gamkaslovers wat werk op hulle plaas 

 Die indraai na Gamkaskloof.Die pad is 50km lank (2 ure se ry)

Oorals lanks die smal Gamkaskloof pad is daar duisende pragtige Proteas. 

Dan is daar die oulike vissies wat aan jou voete suig in die Gamka Rivier 

As die yskoue bergstroompies nie jou genoeg afgekoel het nie is daar nou 'n kiosk wat tannie Annetjie bestuur met lekker yskoue bier of koeldrank. 

Hier is die skool in Gamkaskloof nadat Cape Nature Reserve dit 'n nuwe lagie verf gegee het. 

Hier is die styl sak af in die kloof in waar my ma Sharon (Marais) Verster al menige male met haar VW Citi Golf ingery het.